Ons bied die volgende bemarkingsdienste vir eienaars van selfsorg-huise in Marloth Park
 
1.) Jou eie volledige webwerf
 
Aanvanklike koste R1,500 vir standaard template , Jou eie ontwerp R700 en domein registrasie is R200.
Die webwerwe kom met besprekingsnavraag funksie - ontvang 'n sms wanneer iemand navraag doen
Kry professionele epos adres
Die maandelikse hosting wat 3 veranderings per maand insluit is R165 .
Die fooi bied u ook 'n gratis advertensie op www.krugerwildtuin.co.za en www.marlothparkproperty.co.za
Indien u self u webwerf op datum wil hou kan opleiding per Teamviewer geskied. +- 1 uur is al wat nodig is.
U kry voordeel uit ons bemaringspogings vir ons kliënte op Facebook
 
2.) Advertensie op www.krugerwildtuin.co.za
 
Hierdie webwerf is gemik of akkommodasie binne sowel as buite die Krugerwildtuin
 
U kan 'n miniwebwerf huur teen R600 per jaar of R1,800 vir 5 jaar.
 
Toets gerus die webwerf vir Google soekresultate soos Krugerwildtuin + Akkommodasie of Akkommodasie buite Krugerwildtuin
 
Alternatiewelik verwyder ons u kontakdetails maar stuur besprekings aan teen 10% kommissie.
 
Ons hanteer nie die gelde nie maar stuur 'n faktuur vir suksesvolle betaalde besprekings.
 
Sien u voorgestelde advertensie hier:
 
 
 
3.) www.marlothparkproperty.co.za
 
Ons bied mini webwerwe teen R300 per jaar of R900 vir 5 jaar aan op die webwerf.
 
Sien u voorgestelde advertensie hier:
 
 
en voorbeelde van mini webwerwe vir selfsorghuise op hierdie webblad.